 
       		 
       		 
			 >
>
			 
										        							
						Old Theological school - Ou Teologiese skool
 
										        							
						Burgersdorp museum - main building
		
		Visiting hours:
		08H30 to 16H00
		Monday to Friday
		
						
						
						
 
										        							
						Old Rifles - Ou gewere
		
		William Clark Voorlaaier - William Clark muzzle loader
		1875 Martini Henry geweer - Martini Henry rifle
		Martini Henry geweer - Martini Henry rifle (later model)
		Westley Richards 450 geweer - Westley Richards 450 rifle
		Clark Barne 12 boor haelgeweer - Clark Barnes shot gun
		Clark Barnes shotgun - Clark Barnes 12 boor hael geweer
		
						
						
						
 
										        							
						Martini Henry rifle - Martini Henry geweer
		
						
 
										        							
						Tower voorlaaier gewere - Tower muzzle loader rifles
		
						
 
										        							
						Old pram - Ou baba stoot waentjie
		
						
 
										        							
						Dover stove with flat iron - Dover stoof met strykysters
		
		
						
Op Donderdag 11 September 2008 het die Burgersdorpse Kultuurhistoriese Museum ‘n nuwe uitstalling geopen.  Die tema van die uitstalling is “Die Xhosa”.  Ongeveer 200 gaste het die verrigtinge bygewoon.  Verskeie plaaslike groepe het tydens die verrigtinge opgetree, waarna die Distriksbestuurder van die Distrikskantoor te Aliwal-Noord, Mnr Kush Mnatambo, die opening namens die Direkteur van die Departement Sport, Ontspanning, Kuns en Kultuur, Mnr Similo Grootboom, waargeneem het.  ‘n Gasspreker, mnr M Tyatyeka van Oos-Londen het die gaste toegespreek.
		
		
						
100's more items to see - come and visit us please
		
		Page 1 of the Burgerdorp Museum website has been uploaded. The rest to follow, but please visit the  Burgersdorp Museum  site now, and come back for more a bit later.