Laerskool Burgersdorp Primary School

 

  Kontak nommer = (051)653-0323 : Kerk Straat, Burgersdorp, 9744


SO LEER ONS - 13 Junie 2008


Elke jaar leer die Graad 2 leerders van die verskillende kultuurgroepe in ons land, dan hou ons ‘n modeparade in die Laerskool.  Die Zoeloes trek hul krale voorskote, kopbande en velrompe aan, die Xhosas hul rooi of wit sarongs, tulbande en al die mooi kralewerk, as jy ‘n Ndebele wou wees dan was jy geklee in ‘n kleurvolle kombers, koperringe, kopbande met krale, die Indiërs in kleurvolle bedrukte sari’s, tunieks en hoofbedekkings of as jy van Europese afkoms wou wees soos die blankes in ons land, was jy geklee in ‘n netjiese pak of uitgevat in ‘n spoggerige rok.  Selfs ontspanningsdrag is ook vertoon. 

Elke kind kon hul eie uitrusting kies en het met selfvertroue dit aan die ander klasmaats en ook ‘n paar mammas vertoon.

 

Laerskool Burgersdorp - Modeparade - June 2008Burgersdorp Laerskool - Modeparade - June 2008

 

 

Laerskool Burgersdorp - Modeparade - June 2008 Laerskool Burgersdorp - Modeparade - June 2008

 

 

Laerskool Burgersdorp - Modeparade - June 2008 Laerskool Burgersdorp - Modeparade - June 2008


 

 


On the Side

Contact

(079)892-8188
(072)806-1748
News@
Burgersdorp.ZA.NET

Copyright

NO Permission to copy
Anything!