Volstruis - Ostrich - Maart 2008
Burgersdorp Landbouersvereniging besoek volstruis plaas van Awie en Ronthea Viljoen
Iets gehoor wat julle met ons wil deel?
Iets gesien wat julle met ons wil deel?
Iets te sê, dalk gaan iemand luister!
- die lief en leed van Huis Dirk Postma ... lees meer
Last update - 17 October 2008
Suurlemoen blokkies - Marlene Greeff ...
Hoender Stroganoff - Gariep Kiep ... lees meer
Burgersdorp Hoerskool: Rugby - Tennis - Netbal ... hoërskool
Artikles - 17 October 2008
Laerskool Burgersdorp: So leer ons... laerskool
Artikles - 13 June 2008
Nuwe besighede, kinders/kleinkinders, trou, verjaarsdae ... gelukwense
Artikles - 17 Okt 2008
Meegevoel, Ongesteld, Baie dankie ... en nog wat
Artikles - 17 Okt 2008
Boeretoer gedoen Donderdag 22 Mei 2008 ... Boeretoer - lees meer
Artikles van 17 Oktober 2008
Hier is ons. 'n Dag in die Blouklas is altyd vol verassings ... Tjokkers
Artikles van 17 Oktober 2008
Latest update - 17 Oct 2008 ... lees meer
Motorfietsryers blink uit ... lees meer
Articles - 16 May 2008CMW operating profit of R21.6million ... read more
Articles - 17 Oct 2008About thefts, accidents, arrests etc. in Burgersdorp kontrei ... lees meer
Latest update - 13 June 2008
verskeindenheid artikles ... lees meer
Artikels - 17 Okt 2008...officially founded ... We arrived!
Articles 17 Oct 2008
...riding the wind in Heaven ... Bonny Nell
Artikles van 17 Okt 2008
...Protect yourself against identity theft ... Beware!
Artikles van 17 Okt 2008
Jaar 10, 10 Deelnemers van elke geslag - slegs 2 wenners ... 2008 wenners
Artikles van 14 Maart 2008
Waar is die huis? Campbell straat - Burgersdorp 1920 tot 1939
Die Burgerdorpers het omtrent gewonder ... geheim opgelos
Artikles van 22 Feb en 14 Maart 2008
64 Topgehalte ramme aan 43 geregistreerde kopers aangebied. R38,000 vir ram betaal gedurende Frans en Andries Marx se 20ste veiling wat op die 13de Februarie 2008 gehou is. Aangekoop deur HL Kitzhoff en seuns BK van Morreesburg ... lees meer
Artikle verskyn - 22 Februarie 2008Die ideale geleentheid om
saans gedurende die lang
winter-maande te lees!
Die volgende boeke
is beskikbaar om te huur @ R5 elk :
(Kontak Linelle saans 051-6531071).
Vaselinetjie ..... Anoeschka van Meck
Anderkant die Longdrop ..... Anoeschka van Meck
Liesbet se Oorlogboek ..... Berna Ackerman
Rebecca ..... Wilna Adriaanse
Weerkaatsings/Die ander Marta/’n Ou Begin ..... Eleanor Baker
Omnibus: Die kwart-voor-sewe-lelie/ In die middel van die Karoo ..... Eleanor Baker
Susanna die geliefde/Elegie vir ‘n onbekende ..... Margaret Bakkes
Die nag het net een oog ..... Francois Bloemhof
Raaiselkind / Broodsonde / Trippel Sewe / Klawervier / Sabbatsreis / Nawelstring - Annelie Botes
Voor ek vergeet ..... André P. Brink
Gesant van God ..... Broer Yun
Die Hemelklip ..... Tobea Brink
Aartappelgeloof ..... Angus Buchan
‘n Kas is vir Klere ..... Pieter Cilliers
Punt van die Wolriem ..... Johan Coetzer
Oros vir die siel ..... Susan Coetzer
Sonja Meisie van Nigel ..... Carel Cronjé
Abel se dogters ..... Helene de Kock
Kom Slag ‘n Bees ..... Izak de Vries
Rugdraai en stilbly / Die Onsigbares ..... E.K.M. Dido
Kaffertjie ..... Johan Engelbrecht
Kruis en Dwars ..... Jeanette Ferreira
Karolina Ferreira ..... Lettie Viljoen
Hanna ..... Rachel Greeff
Ons is nie almal so nie ..... Jeanne Goosen
Die uurwerk kantel ..... Marié Heese
Verkeerdespruit ..... Michiel Heyns
Môrester ..... Pamela Jooste
Die aptyt van Anna Blow ..... Emile Joubert
Twee vroue ..... Elsa Joubert
Waar die verlede leef ..... Kingsbury
‘n Engel in my huis ..... Riana Scheepers
Die melkweg het ‘n ster laat val ..... Riana Scheepers & N Thabo
Jesebel ! ..... Zuretha Roos
Aan die oorkant ..... Kasha Potgieter
Vlerkaf ..... Chanette Paul
Bloedbande ..... Alex Muller
Petronella van Aarde, Burgemeester ..... Dalene Matthee
Dis ek, Anna ..... Elbie Lötter
die uitgespoeldes ..... Dalene Matthee
Moerbeibos / ‘n Huis vir Nadia ..... Dalene Matthee
Brug van die esels ..... Dalene Matthee
Marike / Ruitevrou ..... Maretha Maartens
Die beste ding since Popcorn ..... Maretha Maartens
Die mense wat so rou is ..... Zenobia Kock
oop karate ..... Annemari Coetser
Jy bly my kind ..... Lidia Theron
Kroes ..... Pat Stamatélos
Tiendes van Anys, Onder dieselfde ster ..... Dot Serfontein
Agaat ..... Marlene van Niekerk
Wegkomkans/ Bestemmings/ Vergenoeg ..... Marita v d Vyver
Passievrug ..... Karel Glastra van Loon
Chinchilla ..... Nanette v Rrooyen
Paradys ..... Leon van Nierop
Roepman ..... Jan van Tonder
Brandoffer ..... Dolf van Niekerk
Die ongelooflike avonture v Hanna Hoekom ..... Marita v.d. Vyver
STAY IN SEASON WITH GOD.
(Extracted from John L. Mason’s book “You’re born an original don’t die a copy”)
Deur Inneke Streicher - Gr 6 2008
My God is Almagtig
Hy maak die natuur so pragtig
Hy het jou sondes vergeef
Hy laat jou op sy liefde sweef
Doen wat Hy sê
En jy sal eendag die Hemel hê
Lees ook sy Woord,
O, my God is só groot.
Accuracy …. Mood dependent
Bleed…. Bless the fabric that doesn’t!
Credit card … purrs in a quilt shop
Distance…. at which points look good
Even…. well, doesn’t it ‘look’ even?
Fudge…. adjustment terminology
Golden…. the moment it’s finished!
Hug … wrap up in a quilt
Iron…. the great fabric disciplinarian!
Justify….. can’t cook! Quilting an heirloom
Knot… size need not stop a truck
Love…. quilting is a labour of
Marker…. please let it wash out
Needle…. feet always find it
Ouch… related to one end of a pain
Pucker… that rascally little puffy thing
Quilt…. a thing of beauty, a joy forever
Rip… as ye sew, so shall ye rip
Seam… straight is good
Time…. to quilt, grab more
Underside… where all the work shows
Victim… of quilt guilt? (to many?)
What…. a quilt! (all-purpose comment)
‘Xamine… I’ll say how close!
Y…. only quilt on days ending in ‘y’
Zero… other things you’d rather do!
What nonsense to suggest, as your woman's page did last week, that the use of a dummy is either unhygienic or a bad habit which could become hard for a baby to break.
I have derived great comfort from my dummy for 40 years, and find it gives much greater oral satisfaction than the unhealthy cigarette. It is also much cheaper.
"Letter in Brighton and Hove Herald"
Burgersdorp Museum:
Website now online
Visit Museum
(079)892-8188
(072)806-1748
News@
Burgersdorp.ZA.NET
Articles reproduced with the kind permission of the
"Uit ons Kontrei" owners.
R.Marais & L.Sauer