NGUNI Gastehuis Akkomodasie navrae:
Host: Maretha
Tel: +27 (0)82 781-8821
Cell: +27 (0)72 521-1968
21 La Rochelle straat
Burgersdorp
9744
Eastern Cape, South Africa
NGUNI gastehuis bied 'n luukse selfsorg ervaring en is gelee in die geskiedkundige dorp, Burgersdorp. In die hart van die Noord Oos-Kaap. Die gastehuis bied twee luukse kamers(en-suite), gesellige binne braai en al die fasiliteite om die moee reisiger te verkwik vanaf R250 p.p.
Slegs:
R250 per person (selfsorg)
Voor aansig in rustige La Rochelle straat